“Ek het vanoggend die geleentheid gehad om te leer hoe om n slaggat reg te vul. Ons personeel by Setsoto kry vir n week opleiding. Hulle gemoed is goed. Dus leer hulle vinnig. Ek wil glo dit sal in die toekoms baie help”

  • Irma Heymans